2021 AGM notice

2021 AGM notice
Dear Bellville Athletic Club member Please see below notice of our 2021 AGM. Do note the following: Any additional agenda points must reach us by 30 April . Please RSVP to  bakclothes@gmail.com  by 30 April , so we can be aware of the total attendees to comply with Covid regulations. All Covid regulations will apply on the evening of the AGM. Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering / Notice of Annual General Meeting (06/05/2021) Geagte lid Kennis geskied heermee dat die Algemene Jaarvergadring (AJV) van die Bellville Atletiekklub (Pad en Landloop Afdeling) op Donderdag, 06 Mei 2021 om 19h30 in die Bellville Atletiekklubhuis te Danie Uys Park, Bellville sal plaasvind. Die finale agenda sal nader aan die tyd uit gestuur word.  2019 and 2020 FinansiĆ«le state is op aanvraag beskikbaar. Nominasies vir enige komitee poste moet teen 30 April 2021 ontvang word. Stuur nominasies per e-pos aan bellvilleac@gmail.com Slegs punte wat op die agenda verskyn sal bespreek word. Die uwe BAK Komitee Dear member Notice …